Ons herinner alle Jannies aan “Jannies vir Jesus” wat elke Donderdagoggend 7:15 – 7:45 in die saal plaasvind. Ons sing lekker saam en dan deel een van die betrokke onderwysers ‘n kort boodskap. Almal is welkom!