Op Donderdag 30 Januarie, die dag van die Bekendstellingsvergadering, sal die musiekpersoneel van 14:15 – 17:30 beskikbaar wees as ouers van musiekleerders wil kom kennis maak of net inloer. Op hierdie stadium sal Mej. Groenewald, Mnr. Reynecke en Mev. Slabber beskikbaar wees. Ons sien uit daarna om kennis te maak.