Naam en van: Nadia Manuel
Graad: 6B
Waar woon jy?: Oranjezicht
Gunsteling vak: Ek hou baie van LO. Ek is baie bly dat die atletiekseisoen uiteindelik hier is, want ek is versot op kortafstande. Oefening laat my goed voel.

Ek is ‘n trotse Jannie, want Laerskool Jan van Riebeeck het my lewe verander. Skool is nou vir my lekker. Ek geniet dit baie om in ‘n koor te kan sing en sien uit na ons Kerssang-optredes.