Hierdie week het die Woord van die week 2 wenners: Een vir die korrekte inskrywing en een vir die persoon wat die woord voorgestel het.

Woord van die week 83: nippertjie
Definisie: op die laaste oomblik of net betyds
Sin: Ek het op die nippertjie my toets klaargemaak.
Wenners: Alexa van der Merwe (Gr.5S) vir haar korrekte inskrywing & Onela Roxo (Gr.6B) vir die woord ‘nippertjie’.