Sat 19 OKT 2019 by JvR Laerskool saal @ 15:00
R40 vir volwassenes
R20 kinders

Kom ondersteun ons dansers asb. en geniet die pragtige oorspronklike danse van Mignon Furman. Betty Blake (Royal Academy of Ballet eksaminatrise) is ons beoordelaar. Sy is ons Durban verteenwoordiger van American Performance Awards.

Die volgende 21 dansers gaan deelneem aan die gewilde Ballet kompetisie. Sterkte en geniet!
LEVEL 1
Cara Stoltz
Sarah Roff
Cara Nel
Lulu Marais
Amelie vd Walt
Gabriella Buckenham
Danielle Fourie
Phia Fouche
LEVEL 2
Daniella Boshoff
Isabella Marais
Emily Roff
Lukas Goosen
LEVEL3
Lumarie Fourie
Lida-Mari Bosman
Karlien vd Walt
Kerala Allewell
LEVEL 5
Marianne Nel
Jeanette Groenewald
LEVEL 6
Arwen Weich
Jana Brink
LEVEL 7
Mia Visser