Baie geluk aan die volgende 2 leerders wat medaljes by die Eisteddfod verower het vir solosang. Hulle sal dit later die jaar ontvang:

Sofia Newton: Sang: Dogters 8 jaar EN Sang Afrikaanse woorde
Sebastian Boshoff: Seuns 11 jaar

Ons is baie trots op julle!