Kooroefening 2 Februarie 15 Jan, 2019 | Koor, Kuns en Kultuur, Nuus Alle leerders wat gekies is om in die Seniorkoor (Gr. 4-7) te sing, het op Saterdag 2 Februarie van 9:00 – 12:30 ‘n kooroefening. Alle koorlede moet asb. daar wees. Baie nuwe musiek gaan aangeleer word.