Musiekkonserte 22 Feb, 2018 | Kuns en Kultuur, Musiek, Nuus Neem solank kennis van die volgende twee musiekkonserte aan die einde van die kwartaal: Maandagoggend 26 Maart om 8:15 – Alle Gr 1 en 2 leerders Dinsdagoggend 27 Maart om 8 :15 – Alle Gr 3 leerders Almal is welkom om dit by te woon.