Vrydag en Saterdag se Eisteddfod-reëlings is as volg: Almal moet asb. by die agterste hek (Nuwe Kerkstraat) inkom, die sifting sal daar deur Matthews gedoen word. Ongelukkig mag geen ouers kom kyk nie, aangesien dit ‘n groot groep is. Ons wens almal baie sterkte toe!
Eisteddfod Program JvR 2021