Alle koorlede van Gr 4 – 7 het eerskomende Saterdag ‘n kooroefening van 9:00 – 13:00 by die skool.
Dra gemaklike klere en bring iets saam om te eet. Leerders sal nie die skoolterrein mag verlaat om kos te gaan koop nie. Die voorste hek sal beman word vir op- en aflaai van leerders.