10 – 13 Februarie hou ons valentynsdag verkope! Elke pouse sal daar ‘n verskeidenheid lekkernye, geskenkies en bederfies wees om te koop. Daar sal ook ‘n lootjieverkope wees teen R10 om ‘n Minnie en Mickey teddiebeer te wen! Daar sal slegs 50 lootjies te koop wees! Alles ten bate van fondsinsameling vir ons somersokkie ,6 Maart 2020.