Onthou om te kom inskryf vir Jannies Talent! As jy ‘n besondere talent het, kom doen ‘n oudisie en wys ons. Enigeen van Gr.1-7 kan inskryf. Kom gesels met juf Helecia. Enige Gr.7-leerder wat ‘n oudisie wil doen vir aanbieder, is ook baie welkom. Inskrywings sluit Vrydag, 6 Maart.