Category: Redenaars

Ons het verlede jaar leerders vanaf gr. 3–7 die geleentheid gebied om aan redenaars deel te neem. Met die nodige afrigting en voorbereiding het ons weer aan die ATKV-redenaarskompetisie deelgeneem. Stella Malan (gr.3), Henri Malan (gr.5), Kate Wilkin (gr.6) en JanaMari Beukes, Nita de Jager en Emma McNab (gr.7) het in 2016 na die semi-finale rondte in die Wes-Kaap deurgedring. Ons sal weer hierdie jaar poog om aan die kompetisie deel te neem. Hou die nuusbrief dop vir die nodige inligting. 

Redenaarsnuus

Redenaars Dagboek

mei 2017

Geen Inskrywings

junie 2017

Geen Inskrywings

X
SOEK

Soekfunksie

  • Filter Kategorie/ë

  • Herstel
X