Eisteddfod: Spraakkuns
Die jaarlikse Kaapse Afrikaanse Eisteddfod vind op 10/11 Mei 2019 by Laerskool Jan van Riebeeck plaas. Die leerders wat belangstel om deel te neem sal elkeen ‘n brief ontvang waarop die ouer moet aandui waarin die leerder...
Ons skool neem jaarliks aan die Kaapse Afrikaanse Eisteddfod deel. Die betrokke onderwysers besluit watter kinders om in te skryf en neem die afrigting waar. Kategorieë: voordrag van gedigte, onvoorbereide lees, prosa, mimiek, spreekkoor, solosang, klavier, blokfluit en kuns.
Die jaarlikse Kaapse Afrikaanse Eisteddfod vind op 10/11 Mei 2019 by Laerskool Jan van Riebeeck plaas. Die leerders wat belangstel om deel te neem sal elkeen ‘n brief ontvang waarop die ouer moet aandui waarin die leerder...
Geen Inskrywings