Indien leerders in graad 2 – 7 belangstel om aan die redenaarsprogram van 2024 deel te neem, moet hulle ‘n brief by juffrou Andri de Villiers (gr. 6) kry of hierdie skakel volg om dit oop te maak en die strokie onderaan in te vul en skool toe te bring. Alle inligting rakende die redenaarsprogram word in die brief uiteengesit.

Daar is reeds briewe hierdie week uitgedeel.

Vir enige navrae, stuur gerus ‘n e-pos na: andri@jvrprim.co.za