GEEN ouers mag kinders op- of aflaai op die Conradieveld of die Huppelland-personeel parkering tydens sportoefeninge of wedstryde nie. Dit veroorsaak erge verkeersknope aangesien dit gebeur wanneer die skoolbussies die leerders daar aflaai en ook Huppelland ouers hul kleuters kom oplaai. Huppelland personeel word ook gereeld vasgeparkeer. Geen ouer mag voor die groot hek van die Conradieveld of op die bus se parkering stop nie.

Baie dankie vir julle samewerking en bedagsaamheid in die verband.