Jan Kas: Vroeër oop tydens eksamen 5 Jun, 2025 | Klerebank, Algemeen, Nuus Jan Kas sal vanaf nou tot die einde van die kwartaal op Dinsdae en Donderdae vroeër oop wees. 📅 Dinsdae en Donderdae 🕧 12:30 – 13:30