Bederf Pa met iets spesiaals hierdie Vadersdag!

Koop ’n geskenkpakkie vir net R60 op Karri.

Moenie dit misloop nie – wys jou waardering met ’n lekker bederf! 💙

Ter ondersteuning van ons gr.7-fondsinsameling.