Graad 4 – 7-leerders het die week dokumentasie vanaf bogenoemde instituut ontvang. Registrasie vir leerders is nie verpligtend nie. Ouers wat wel belangstel om hul kinders se lees-, memorisering-, luister- , aantekening- en eksamenvaardighede te verbeter, kan SAMI direk by 021-979 2225 kontak.