Ouerbesoeke vind op 15 & 22 April vanaf 13:30 – 17:30 plaas.

Skeduleer asseblief so gou as moontlik ‘n afspraak met jou kind se onderwyser deur gebruik te maak van die onderstaande skakel:

MAAK AFSPRAAK HIER

Hoe werk dit?

  • Maak die skakel oop en kies die regte graad
  • Rol af na die kalenderafdeling en kies jou kind se onderwyser by die “select staff” opsie
  • Kies die datum (15/22 April) en die tydsgleuf wat jou die beste pas 
  • Rol af en vul alle nodige besonderhede in
  • Kliek op “Book”