Jan Kas Tye: Kwartaal 2, 2025 26 Mar, 2025 | Algemeen, Nuus Jan Kas sal weer op Maandag, 7 April oopmaak vir kwartaal 2. Tyd: 9:00 – 11:00 Gewone tye sal dan weer vanaf Dinsdag, 8 April gevolg word: Maandae en Woensdae – 07:00 – 08:00 Dinsdae en Donderdae – 13:30 – 14:30