Ons wil graag die opwindende nuus deel dat Liam Kruger se film, wat ook by die KykNet Silwerskermfees gewys is, nou beskikbaar is op Showmax!

Ons is ongelooflik trots op hom en hoop dat hierdie prestasie as kultuur vir die skool gevier sal word. Liam het alreeds geweldig sukses behaal in die filmbedryf en is bevestig vir nog twee ander films en ‘n reeks saam met groot Afrikaanse akteurs.

Welgedaan Liam! Ons is baie trots op jou.