Ons is opgewonde om die Ouma- en Oupadag foto’s met julle te deel.
Laai die foto’s hier af: OUMA- EN OUPADAG
Instruksies om af te laai:
- Kliek op die Google Drive-skakel wat aan jou gestuur is.
- Meld aan met jou Google-rekening indien nodig.
- Kies die foto’s wat jy wil aflaai.
- Kliek op die aflaai-ikoon (afwaartse pyl) bo-aan die bladsy.
- Kies die ligging op jou toestel waar jy die foto’s wil stoor.
Hierdie foto’s sal slegs beskikbaar wees om af te laai tot 31 Desember 2024. Maak asseblief seker jy laai dit af en stoor dit op jou eie toestel. Ons sal ongelukkig met geen laat versoeke kan help nie.