Ons graad 5 tot 7-leerders het tydens die eerste kwartaal die eerste rondte van die Horizon-Wiskundekompetisie aanlyn geskryf. 41 van ons leerders is deur na die tweede rondte wat Saterdag, 22 Mei, by Star College sal plaasvind.

Die leerders wat deur is na die tweede rondte:
Graad 5:
Katia van Wyk en Liza Hertzog
Graad 6:
Cara Swanepoel, Dewald Buitendag, Owen Wiese, Nicolaas Grutter, Luja Marx, Daniel Welgemoed, Albert Griesel, Lola Henderson en Lea en Markus de Ridder.
Graad 7:
Alexander Rau, Ewan Naudé, Abigail Els, Vida Engels, Lara Pieterse, Lily le Roux, Elle Nortjé, Carla Snijders, Juliette Visser, Mia Symington, Katrien Stimie, Megan de Vroede, Linden Murray, Oscar Wolff, Sebastian Maree, Kate Heyns, Mia Fouché, Izak Bezuidenhout, Danny Newton, Alexander Benecke, Daniel Wasserman, Hendrik Bredenkamp, Famke Swartz, Ameli Snyman, Héloïse Strauss, Luca Zulch, Jan Karsten, Johann Loubser en Fredrich Erasmus.

Baie geluk en ons wens vir julle sterkte toe vir die volgende rondte.