Kompetisie: Avontuur in die Biblioteek 1 Nov, 2024 | Algemeen, Nuus Hierdie jaar hou die WKOD ‘n kompetisie waar leerders ‘n plakkaat of kortverhaal kan inskryf en ‘n hulpbronprys vir hul skoolbiblioteek tot die waarde van R30 000 wen!