Geen sport of nasorghuiswerkklasse: Maandag, 4 November 2024 1 Nov, 2024 | Algemeen, Nuus Neem asseblief kennis dat daar geen sport of nasorghuiswerkklasse eerskomende Maandag, 4 November, sal wees nie. Daar is ‘n opleidingsessie vir al die personeel vir hierdie middag geskeduleer. Baie dankie vir die ondersteuning.