Het jou kind hulp nodig met eksamenvoorbereiding?
Drie van ons oud-leerders is beskikbaar om kinders met eksamenvoorbereiding te help. Al drie was Top 10 studente vanaf laerskool en het gematrikuleer aan Hoërskool Jan van Riebeeck. Hulle studeer tans en is reeds vanaf November beskikbaar om enige tyd van die dag te help. Lesse kan by die laerskool, by ‘n kantoor oorkant die skool of aan huis van die leerder aangebied word.
Tariewe is R100/uur
Kontak hulle gerus:
Ilse de Lange (matriek 2020, studeer B.Sc.) beskikbaar vanaf 7 Nov, 0764612317 (slegs Whatsapp)
Lené Vorster (matriek 2022, studeer BA) beskikbaar vanaf 16 Nov, 0793359317
Thea de Lange (matriek 2022 studeer Arbeidsterapie), beperkte beskikbaarheid vanaf 22 Okt, volle beskikbaarheid vanaf 15 Nov, 0722186060