Emma Snijders presteer in skaak: Mei 2024 11 Jun, 2024 | Nuus, Skaak, Sportuitslae Emma Snijders het op 4-5 Mei 2024 aan die o.13-dogters finale WP-skaaktoernooi deelgeneem. Hierdie toernooi het by Curro Langebaan plaasgevind. Ons kan met trots sê dat sy haar WP-skaakkleure verwerf het. Baie geluk, Emma!