Indien jou kind hierdie jaar vir die eerste keer aan redenaars wil deelneem, woon asb. Dinsdagaand, 6 Februarie, om 18:00 – 19:00 ‘n belangrike inligtingsessie by die skool by. Die lokaal sal bevestig word.

Volg die skakel en vul asseblief die vorm in indien jy die sessie gaan bywoon.