Dinsdag en Woensdag het verskeie van ons spanne tuis en weg gespeel.  Die uitslae is as volg:

Noord-Liga:

Seuns A speel gelykop teen Brackenfell 3-3
Dogters A verloor teen Welgemoed 1-5
Gemengde A wen teen Saffier 6-0

Table View Liga:

Seuns A verloor teen Parklands 0-6
Gemengde A speel gelykop teen Van Riebeeckstrand 3-3

Dit was ‘n winderige week en ons tennisspelers het baie goed gedoen. Ons kan nie wag vir volgende week se uitslae nie.