Welwillendheidsprojek vir 1ste kwartaal 2024 10 Nov, 2023 | Nuus, Projekte Die skool gaan volgende kwartaal skryfbehoeftes aan minderbevoorregte skole skenk. Kan julle asb. alle bruikbare ou skryfbehoeftes na die eksamen na juffrou Marietjie se klas toe stuur. Baie dankie!