Woord van die week 84 13 Nov, 2019 | Nuus, Woord van die Week ommesientjie Definisie: ‘n baie kort tydjie Sin: Ek het in ‘n ommesientjie my toets klaargemaak. Wenner: Owen Wiese (Gr.4vdW)