Jan Kas se naam 31 Oct, 2023 | Klerebank, Nuus Hila Hertzog en Ruben Eksteen is verantwoordelik vir ons nuwe JvR-klerewinkel se oulike naam: Jan Kas Baie geluk julle twee en baie dankie vir julle bydrae tot Jan Kas!