DANS JAAREINDFUNKSIE | “END OF YEAR” 2022

Datum: Saterdag, 10 Des 2022
Venue: JvR
Tyd: 11:00
Kaartjies: By deure
R60 Volwassenes
R40 Skoolgaandes
Behou kaartjie vir prystrekkings!
Parkering: Agter die skool

Kom ondersteun ons oulike dansers in gr. 1 – 8 en sien drie genres van dans: AAB Ballet, Moderne dans, Eisteddfod voorgeskrewe en HipHop! Ons trek pryse tussen items, deel sertifikate aan die einde uit, dansers ruil geskenke en almal hou “partytjie” met iets te ete en te drinke. Daar is iets vir almal!

Hoop om julle daar te sien!

Groete,
Juf. Barbie en Dansers