Albei ons kore tree 17 Oktober om 19:00 by die Weskus Koorfees op. Onthou om kaartjies op Karri te koop!
- Dit word hierdie jaar by Laerskool Table View aangebied.
- Kaartjies is op die Karri-toep teen R80 te koop.
- Kinders onder 3 wat op hul ouers se skote sit, kry gratis toegang.
- Ons skool kry slegs ‘n beperkte aantal kaartjies, so gou spring!!
- Die afsnydatum vir kaartjie-aankope is 27 September.