Baie geluk aan Abigail Fourie wat ‘n medalje vir Sang by die Kaapse Afrikaanse Eisteddfod gewen het. Ons is trots op haar! Sy het ook tot by die finale rondte van Sound of Music deurgedring. Dit was ‘n wonderlike ervaring vir haar gewees!