Drie van ons graad 4;leerders – Milla Cronje, Aiyana Alfredo en Ella Jehle – het verlede week in groepverband in acro dancing by die Cape Town Eisteddfod deelgeneem. Hulle het ‘n diploma ontvang en was die wenners van die 10 – 11 ouderdomsgroep. Baie geluk!!