Maandag
Gr. 1 – 3 – 13:30 – 14:30
Gr. 4 – 7 val weg

Woensdag
Gr. 1 – 3 – 13:00 – 14:00
Gr. 4 – 7 – 1400 – 15:00

Vrydag
Gr. 1 – 3 val weg
Gr. 4 – 7 – 13:15 – 14:15

Die maats wat gewoonlik op ‘n dag drama sou hê waar die tyd nou wegval, kan op enige ander dag inval. Vrydae het net gr. 4 – 7 ‘n dramaklas, want hulle skryf eksamen en dit is omtrent die enigste dag wat hulle kan kom. Almal kom vroeg uit tydens die eksamen en as gr. 4 – 7 tot 14:00 vir hul klas moet wag, raak dit ‘n bietjie lank.

Ek hoop almal verstaan. Sterkte met die eksamen!