Alle Gr.5 – 7 Jannies word genooi na ons Eiland partytjie op 6 Maart 2020!!
Kaartjies sal van Dinsdag 18 Februarie op die Karri-toep teen R150 ‘n kaartjie beskikbaar wees.

Die kaartjie sluit in:
‘n Heerlike pizza
‘n Pynappel koppie wat huis toe geneem kan word
Water en ystee regdeur die aand
‘n “Photo booth” met ‘n wegneem foto
‘n Aand vol lekker dans, lag en woeker saam met maats

Kaartjies kan afgehaal word en pizza bestelling kan gedoen word in juffrou Wright se klas, na betaling op Karri.

Kliek HIER vir ‘n bemarkingsvideo!