Hiermee Karu en Pieter se uitslae vir die redenaars- en leesafdeling by die Radikale Redenaarskompetisie:

Karu Rademeyer (Graad 6)

  • Redenaars (Afrikaans Huistaal): Top 7 in Wes-Kaap – neem op 27 Mei by HTS Drosdy in Worcester aan die streeksfinaal deel.
  • Lees (Afrikaanse poësie): Top 5 in Wes-Kaap – neem op 27 Mei by HTS Drosdy in Worcester aan die streeksfinaal deel.
  • Lees (Engelse poësie): Top 4 in Wes-Kaap – neem op 27 Mei by HTS Drosdy in Worcester aan die streeksfinaal deel
  • Lees (Afrikaanse prosa): Wes-Kaapse wenner – neem in Oktober aan die nasionale finaal in Gauteng deel

Pieter Rademeyer (Graad 4)

  • Lees (Afrikaanse poësie): Top 3 in Wes-Kaap – neem op 27 Mei by HTS Drosdy in Worscester aan die streeksfinaal deel
  • Lees (Afrikaanse prosa): Top 3 in Wes-Kaap – neem op 27 Mei by HTS Drosdy in Worcester aan die streeksfinaal deel
  • Lees (English Prose): Wes-Kaapse wenner – neem in Oktober aan die nasionale finaal in Gauteng deel
  • Lees (English poetry): Wes-Kaapse wenner – neem in Oktober aan die nasionale finaal in Gauteng deel

Baie geluk aan die twee leerders! Ons is so trots op hulle!