Abigail Fourie gekies vir opera 1 Jun, 2023 | Kuns en Kultuur, Nuus Baie geluk aan Abigail Fourie wat gekies is om later hierdie jaar aan die opera Tosca by die Kunstekaap deel te neem. Ons is baie trots op haar!