Kyle Meissenheimer is gekies om die WP-span in Julie by die SA-karate kampioenskappe te verteenwoordig! Om seker te maak dat hy wel sal kan gaan, het sy ouers ‘n back a buddy-veldtog geloots. Indien enigiemand hom graag wou ondersteun, volg gerus hierdie skakel.

Baie geluk, Kyle.  Ons is trots op jou!