‘n Ouer het hierdie sambreel by die Kaperjolle agtergelaat. Indien dit joune is, stuur asb. ‘n e-pos aan suzaan@jvrprim.co.za of ‘n Skooler-boodskap op die Algemeen-groep.