Skaakuitslae: 5 Mei 2023 8 May, 2023 | Nuus, Skaak, Sportuitslae Ons skaakspan het verlede Vrydag, 5 Mei, teen Herzlia Highlands gespeel. Ons Jannies het tot die einde toe strategies elke skuif beplan, maar ongelukkig het ons 2-4 verloor.