Neem kennis dat die Eisteddfod Solosang vir gr. 1 – 3 Saterdag, 13 Mei, te Laerskool Jan van Riebeeck plaasvind.