Die O/10 – O/12-netbalspanne sal Maandag, 10 Mei, gedurende hul oefentye hul onderskeie interne-proewe hou. Die O/13-groep sal ook voortgaan met hul proewe wat Donderdag weens die reën gestaak moes word.