Dit is weer amper tyd vir ons jaarlikse Senior (Gr.4 – 7 ) Interhuis Swemgala. Alle Gr.4 tot 7 leerders wat kan swem, mag aan hierdie gala deelneem. Leerders wat nie deelneem nie, trek vir die dag hul skoolklere aan. Die leerders wat wel wil deelneem, trek hul JvR swemklere (swembroek en swempet) aan. Ouers is welkom om hul kinders te kom ondersteun. Volg die skakel vir die REKORDS & PROGRAM