Ons o.8 A en B spanne speel Dinsdag, 15 November, hul laaste wedstryde vir die jaar. Sien die onderstaande inligting en voltooi asseblief die google form.
Dinsdag, 15 November 2022, WEG:
SPANNE:
- JvR o.8B vs CBPS o.8A
- JvR o.8A vs CBPS o.9A
PLEK: Symmondsveld, Kampsbaai
VERTREKTYD: 14:15
WEDSTRYDE BEGIN: ±14:45
TERUG BY SKOOL: ±16:00