Ons o.9 A en B spanne speel Dinsdag, 15 November, hul laaste wedstryde vir die jaar. Sien die onderstaande inligting en voltooi asseblief die google form.

Dinsdag, 15 November 2022, WEG:

SPANNE:

  • o.9 A
  • o.9 B

PLEK: Laerskool Kronendal, Houtbaai
VERTREKTYD: 13:45
WEDSTRYDE BEGIN: ±14:30
TERUG BY SKOOL: ±16:00

GOOGLE FORM