Ons het so pas van Reddam House ASB ‘n boodskap ontvang om die O/11 Krieketwedstryd van 17 Oktober te kanselleer. Reddam House ASB het nie genoeg kinders om ‘n span vol te maak nie en gaan moontlik die span vir die seisoen moet onttrek.